Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Terugvoer
  • Virtuele Kampus
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Afrikaans
    • Inligting: eBeeldskool
    • Graad 7-8 Vorms
      • Graad 8 Registrasie
      • Graad 9 registrasie
      • Graad 10 registrasie
    • Graad 11 Vorms
      • Deurlopende Aanlyn Klasse
      • Registrasie: Kwartaal Program
      • Vakansie Aanlyn Klasse
      • Registrasie: April Vakansie
      • Registrasie: Julie Vakansie
      • Registrasie: Oktober Vakansie
    • Graad 12 Vorms
      • Deurlopende Aanlyn Klasse
      • Registrasie: Kwartaal Program
      • Vakansie Aanlyn Klasse
      • Registrasie: April Vakansie
      • Registrasie: Julie Vakansie
      • Registrasie: Oktober Vakansie
  • Registration English Classes
    • Information: eBeeldskool
    • Registration: Grade 12
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • Kompetisie inligting
    • Registrasie: Kreatiewe Skryf
  • Onderwysersopleiding
    • Inligting vir Onderwysers
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Evaluasie Vorms
    • Evaluasie NBT
    • Evaluasie Graad 8-10
    • Evaluasie Graad 11
    • Evaluasie Graad 12
    • Evaluasie Onderwysopleiding
  • Kontak Ons
  • Oefenvraestelle
  • DuxEdMedia
  • Terme van Gebruik
  • Privaatheidsbeleid
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Terugvoer
  • Virtuele kampus
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Aanlyn
    • Inligting
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Vakansie
    • Registrasie: Julie Vakansie
    • Registrasie: Graad 11 Oktober Vakansieskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Vakansie
    • Registrasie: Julie Vakansie
    • Registrasie: Graad 12 Verrykend - Julie
    • Registrasie: Graad 12 Oktober Vakansieskool
    • Registrasie: Graad 12 Verrykend - Oktober
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Kontakklasse Beeldskool
    • By Universiteit van Pretoria
    • By Noordwes Universiteit
  • Registration English Classes
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • Kompetisie inligting
    • Registrasie: Kreatiewe Skryf
    • Afrikaans HT Hoërskole
    • Afrikaans EAT Hoërskole
    • Afrikaans HT Laerskole
    • UITSLAE 2021
  • Onderwysersopleiding
    • Inligting vir Onderwysers
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Evaluasie Vorms
    • Evaluasie NBT
    • Evaluasie Graad 8-10
    • Evaluasie Graad 11
    • Evaluasie Graad 12
    • Evaluasie Onderwysopleiding
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Kontak Ons
  • Koerantbestellings


Beeldskool: Borgskappe, Advertensies en bemarking
Waar jy ook al is: Onderrig vanuit 'n ander perspektief





BEELDSKOOL: BORGSKAPPE, ADVERTENSIES & BEMARKING




Beeld in Onderwys neem die ontwikkeling van ons jeug ter harte, daarom bied ons 'n wye reeks produkte aan om ons leerders beter voor te berei op hul toekoms met uitnemende prestasies. Word deel van die dinamiese span om ons leerders kompeterend te maak vir 'n beter toekoms.

Beeldskool bied geleenthede aan borge, maatskappye, adverteerders en bemarkers om spasie te koop vir advertensies, en Borge om van ons programme te borg vir advertensie en bemarking spasie op hierdie webtuiste.

Kostes van borgskappe en advertensies word bepaal deur:

  • Program wat geborg word

  • Die webblad (bv. blootstelling in die banier area)

  • Plek op die webblad

  • Die webblad spasie wat gebruik word

  • Die aard van die advertensie (video of JPEG beeld of PDF-dokument - sien Universiteit van die Vrystaat)

  • Borg 'n leerder of groep leerders om Beeldskool by te woon (hier word borge net vermeld indien die borg dit versoek)

  • Skole kan hul leerders borg om Beeldskool by te woon teen spesiale pakkette (slegs vermelding op blad, indien so versoek)


Sponsorship Opportunities

Beeld in Education takes the development of our youth to heart, which is why we offer a wide range of products to better prepare our learners for their future with outstanding achievements. Become part of the dynamic team to make our learners competitive for a better future.

Beeldskool offers opportunities to sponsors, companies, advertisers and marketers to buy space for advertising, and Sponsors to sponsor some of our programs for advertising and marketing space on this website.

Costs of sponsorships and advertising are determined by:

  • Program Sponsored

  • The webpage (eg exposure in the banner area)

  • Position on webpage

  • Amount of webpage space used

  • The nature of the advertisement (video or JPEG image or PDF document - see University of the Free State)

  • Sponsor a child or group of children to attend Beeldskool (sponsors are only mentioned in such cases if requested)

  • Schools can sponsor their learners for Beeldskool attendance against special packages (mentioned on page only, if requested)



Skool Pakkette

Beeld in Onderwys bestaan al vir meer as 30 jaar. Ons bied die volgende pakkette aan skole:

  • Indien u 'n groep leerders vir ons aanlyn klasse registreer, is daar onderhandelbare pakkette beskikbaar. Hierdie opsie bestaan vir Graad 8-12.

  • Buiten ons normale rooster kan voorsiening gemaak word vir gefokusde onderrig vir u skool in kern vakgebiede. Ons is bewus daarvan dat skole soms uitdagings in die gesig staar rakende gespesialiseerde en ervare onderrig. Hierdie opsie sal slegs vir Graad 11-12 onderrig aangebied word. Onderrig vanuit 'n ander perspektief kan 'n verskil maak en prestasies verbeter.

  • Om vir bostaande opsies te kwalifiseer, sal 'n gespesifiseerde getal leerders vereis word.

  • Skole kan enkel leerders borg vir Beeldskool-onderrig teen die normale tarief.

  • Ons bied opleiding aan skole in die gebruik van aanlyn klasse, platforms en ander meegaande tegnologie.

KONTAK ONS



Packages for Schools

Beeld in Education has been around for more than 30 years. We offer the following packages to schools:

  • If you register a group of learners for our online classes, special packages are available. This option exists for Grades 8-12.

  • In addition to our normal timetable, provisioning can be made for focused teaching for your school in core subject areas. We are aware that schools sometimes face challenges with regard to specialised and experienced teaching. This option will only be offered to Grade 11-12 learners. Sometimes a different perspective can assist in achieving goals.

  • To qualify for the above options, a specified number of learners will be required.

  • Schools can sponsor single learners for Beeldskool at the normal rate.

  • We provide training to schools in the use of online classes, platforms and other accompanying technologies.

CONTACT US






TERUGVOER VANAF OUERS EN LEERDERS

  • account_circle
    “
    Dit voel of ek basies in die klas sit en vir die onderwyser luister terwyl hulle die klasse aanbied.
    – Joelene
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, ek wou net laat weet Sean se wiskundepunt vir sy 3de kwartaal is op van 22% na 54%. Ons is so blessed deur E-Beeldskool.
    – Ouer
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie, maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete Lizanne
    – Lizanne
    ”
  • account_circle
    “
    Ek wil julle net bedank vir die voortreflike wiskunde klasse wat julle vir die Gr. 8-leerlinge aangebied het. Susan se punte het van 70 persent na 97 persent verbeter.  Nogmaals baie dankie
    – Ilsa van Niekerk
    ”
  • account_circle
    “
    Hy geniet die klasse – onderwysers is baie goed en die notas is uitstekend – goed opgedeel in verskillende onderwerpe. Elke week se klas is ook lekker, gee hom geleentheid om rustig, op n geordende manier, deur alles te gaan en hersiening te doen. Baie bly ons het ingeskryf.
    – Ouer van Heinrich
    ”
  • account_circle
    “
    Ek wil net laat weet my kind LOVE die wiskunde klas hy sê die Mnr verduidelik so goed 🥰 . Hy hou sommer nou baie van Wiskunde
    –
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete 🌹🌹
    – Lizanne
    ”
  • account_circle
    “
    Ek kan nie genoeg dankie se vir Beeld vir hul bydrae en ondersteuning aan ons matireks hierdie jaar nie. Hoe min het ons in Februarie maand geweet dat hierdie 2020 soveel uitdagings sal bied nie. Ek raak skoon emosioneel wanneer ek die eksamen gebed lees - en is opreg dankbaar dat ons Hemelse Vader Engele soos julle na ons toe stuur om ons kinders te dra deur hierdie eksamen voorbereiding. Kan jy asb vir elke onderwysers, tegniese ondersteuner, en wie ookal nog betrokke is by Beeldskool my dankbetuiging aanstuur. Ten spyte van Covid en loadshedding het julle steeds soos een man agter ons kinders gestaan en uit julle pad uit gegaan om Beeldskool suksesvol te maak. Julle het geslaag in julle doel Mag julle ryklik geseen word.
    – Ouer van Joelene
    ”
  • account_circle
    “
    Baie Baie dankie vir jou epos. Ons Sal bietjie op die website gaan kyk en registreer vir 2021. Tammy het voorwaar baie baat gevind by verlede jaar se sessies en met matriek wat voorle, wil sy verseker weer deel wees van die aanbiedings. Die onderwysers is van n top gehalte en sy het defnitief voordeel getrek uit die klasse. Ons sal dus in kontak wees sou ons enige verder vrae he. Geseende dag vir jou en baie groete,
    – Salome
    ”
  • account_circle
    “
    Robin het 100% vir haar eerste wiskunde toets! Die woensdae sessies werk. Robin is in graad 8.
    – Tania - Robin se moeder
    ”


Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Nuwe Adres:
272 Pretoria Road
Ferndale
Randburg
2194



© 2000-2022 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™

Waak teen misinformasie. Vir meer inligting oor Covid-19 besoek die webtuiste van die DEPARTEMENT VAN GESONDHEID (Kliek)