Ons is aan die begin van 'n rewolusie wat die manier waarop ons leef, werk en verhoudinge in stand hou, fundamenteel verander, waar massa data, analise en digitale tegnologie die toekoms van werk sal verander. Dit is die vierde industriële rewolusie. Die ekonomie op aanvraag laat die fundamentele vraag ontstaan: Wat is die moeite werd om te besit - die platform of die onderliggende bate?
We are at the beginning of a revolution that fundamentally changes the way we live, work and having relationships, where mass data, analysis and digital technology will change the future of work. This is the fourth industrial revolution. The on-demand economy raises the fundamental question: What is worth owning - the platform or the underlying asset?
Soos die mediastrateeg Tom Goodwin in Maart 2015 in 'n TechCrunch-artikel geskryf het: The on-demand economy raises the fundamental question: What is worth owning the platform or the underlying asset? “Uber, the world’s largest taxi company, owns no vehicles. Facebook, the world’s most popular media owner, creates no content. Alibaba, the most valuable retailer, has no inventory. And Airbnb, the world’s largest accommodation provider, owns no real estate.” Tom Goodwin
e-Beeldskool bied die volgende interaktiewe virtuele aanlyn-kursusse vir onderwysers aan. Onderwysers en skole wat daarin belangstel, kan e-Beeldskool per e-pos kontak:
e-Beeldskool offers the following interactive virtual online courses for teachers. Teachers and schools that are interested can contact e-Beeldskool by e-mail:
Graphic Design: Contact us HERE
We are planning further virtual training in Microsoft Office (focusing on Word, Powerpoint and Excel).
Training sessions per individual school
School newspaper courses
Adobe Ceative Cloud for school editors
Indesign / Scribus
Photoshop / GIMP
Illustrator / Inscape
Hier is geleentheid vir leerders, studente, onderwysers en ouers om Entrepreneurs te word en wonderlike vaardighede te bemeester in die wêreld van digitale ontwerp, bemarking, fotografie, sosiale media en nog meer.
Dit kan baie beteken vir skoolkoerantredaksielede, Inligtingstegnologie leerders, Visuele Kuns leerders, onderwysers en alle ander wat sou belangstel. U kan ons kontak deur die skakel hieronder te kliek.
Here is an opportunity for learners, students, teachers and parents to become Entrepreneurs and master amazing skills in the world of digital design, marketing, photography, social media and more.
It can be meaningful to school newspaper editors, Information Technology learners, Visual Arts learners, teachers and anyone else who might be interested. You can contact us by clicking the link below
Indien skole deur E-Beeldskool bespreek, is die volgende besparende tariewe van toepassing: The following savings can be made when schools reserve their booking via E-Beeldskool:
THIS TRAINING IS BASED ON ADOBE WHERE APPLICABLE/HIERDIE OPLEIDING IS GEBASEER OP ADOBE WAAR VAN TOEPASSING
THIS TRAINING IS BASED ON FREE OPEN SOURCE SOFTWARE/HIERDIE OPLEIDING IS GEBASEER OP GRATIS OOPBRONSAGTEWARE
AANLYN SELFSTUDIE / ONLINE SELF-STUDY
THIS TRAINING IS BASED ON ADOBE/HIERDIE OPLEIDING IS GEBASEER OP ADOBE
Indien skole deur E-Beeldskool bespreek, is die volgende besparende tariewe van toepassing: The following savings can be made when schools reserve their booking via E-Beeldskool:
THIS TRAINING IS BASED ON ADOBE/HIERDIE OPLEIDING IS GEBASEER OP ADOBE
SEE TABLE BELOW/SIEN DIE TABEL HIERONDER
Grafiese projek deur Jolene Herbst van Kroonstad Trio Primêr