Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
  • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 registrasie
    • Graad 10 registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • Kompetisie Bundel 2019-2024
    • Kompetisie Seminaar
    • REGISTRASIEVORMS
    • Registrasie: Poësie-afdeling
    • Registrasie: Opstelafdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
    • Seminaar/Seminar
    • REGISTRASIE / REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Kunsmatige Intelligensie / Artificial Intelligence
    • Kreatiewe Media-ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
  • Kontak Ons
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
  • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • Kompetisie Bundel 2019-2024
    • Kompetisie Seminaar
    • REGISTRASIEVORMS
    • Registrasie Poësie-afdeling
    • Registrasie: Opstelafdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
    • Seminaar/Seminar
    • REGISTRASIE/REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Kunsmatige Intelligensie / Artificial Intelligence
    • Kreatiewe Media-ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
  • Kontak Ons


Registrasie: Kreatiewe Skryfkompetisie - Seminaar vir skole

Afrikaans: "Dit is ons erns" - Dr DF Malan (1908)




SEMINAAR VIR SKOLE: BEELD KREATIEWE SKRYFKOMPETISIE





OPNAME VIDEOSKAKEL

Registreer hier indien u die videoskakel wil bekom. Die inligting hierin vervat, is noodsaaklik en ons help u om die regte prosesse te volg en ons gee leiding ten opsigte van die identifisering van Kunsmatige Intelligensie. Die drie maklike stappe op die webtuiste word ook aan u verduidelik.





INLEIDING

Beeldskool wil graag met ons skole in gesprek tree oor die Kreatiewe Skryfkompetisie (2024). In hierdie video opnameskakel word die kompetisie met al die regulasies, dokumentasie (elektronies), die webtuiste, beoordeling, reëls en inskrywingsprosedures aan u bekend gestel en bespreek. Beeld en die kreatiewe skryfkompetisieborge wil ons onderwyspersoneel ook uitdaag tot deelname aan die kompetisie. Daar is 'n kategorie net vir onderwysers ongeag hul vakgebiede (poësie).

Die kreatiewe skryfkompetisie bestaan al sedert 2019 en leerlinge het oor die tydperk gehalte werk gelewer wat ons by Beeld en Beeldskool en die borge opgewonde maak oor die skryftalent onder ons jongmense. Beeld wil al ons skole, wat Afrikaans aanbied as Huistaal of as Eerste Addisionele Taal, aanmoedig om deel te word van die bouwerk aan hierdie "skat wat ons Afrikaans" noem .

Ongelukkig was daar ook leerlinge wat oneerlik was en verskeie vorme van plagiaat gepleeg het in vorige jare, waaronder kunsmatige intelligensie wat ingespan was. Ons wil ons onderwysers ook oplei om sodanige gebruik van kunsmatige intelligensie vinnig te identifiseer. Behalwe dat ons jong skryftalent wil ontwikkel, wil ons ook die totale ontwikkeling van ons jongmense voorop stel - dit sluit morele ontwikkeling in en die skep van werk wat eie aan die skrywers is en hulle eie skeppende woordkuns is.

Vir wie is die inligting bedoel? Hierdie seminaar is vir skole en hul onderwysers.

Sluit by ons aan terwyl ons gesamentlik die weg baan vir die volgende generasie jong Afrikaanse skrywers.

Hierdie video opnameskakel is aanlyn beskikbaar. Registreer asseblief en ons stuur die videoskakel aan u, indien u 'n onderwyser by een van ons skole is.

BEELDSKOOL SAL DIE VIDEO OPNAMESKAKEL NA U E-POS STUUR (MAAK ASSEBLIEF SEKER DAT U U E-POS REG AANDUI). HOU U E-POS DOP EN KYK OOK BINNE U "JUNK" LEÊR IN U E-POS KLIËNT.







Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomatiese respons vanaf die webtuiste ontvang. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi.



Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomatiese respons vanaf die webtuiste ontvang. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi.














Die AON is die hoofborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Multidimensions is 'n kursusborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Afrikaans.com is 'n medeborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Kontak E-Beeldskool vir navrae rakende die Kreatiewe-Skryfkompetisie





TERUGVOER VANAF OUERS, LEERLINGE EN ONDERWYSERS / FEEDBACK FROM PARENTS, STUDENTS AND TEACHERS

  • account_circle
    “
    Thank you so much for sending us the recording. The information in there is invaluable.
    – Professor Rose Reddy - United Graduate College & Seminary International
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize dit was awesome! Ek gebruik Canva so dit het baie gehelp. En sien uit na môre 🌻
    – Tamarin
    ”
  • account_circle
    “
    Hallo Elize, Dit was wonderlik! Mal oor Scribus - nie eers geweet so program bestaan nie. Sien uit na die volgende twee dae!
    – Lindy
    ”
  • account_circle
    “
    Die kursus was propvol inligting. Was eintlik na die tyd moeg gekonsentreer. Dit was baie insiggewend, dankie!
    – Fichardpark
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, dit was great, ek het al op Canva gewerk maar het na vandag baie nuwe inligting daaroor gekry. Scribus is nuut vir my. Ek geniet die kursus!! Groete Elsabe
    – Elsabe
    ”
  • account_circle
    “
    Goeie naand, baie interessant gevind. Paar goedjies by geleer by my huidige kennis en sien uit daarna om programme te begin gebruik 😁
    – Charl
    ”
  • account_circle
    “
    Dit was vir my baie insiggewend gewees. Ek werk gewoonlik net met die artikels van ons koerant; die skryf en proeflees daarvan. Ek was nog nooit betrokke by die uitleg nie, so hierdie was nuwe terrein. Ek het beslis nuutgevonde respek vir hierdie afdeling van skryfwerk. Dankie vir die geleentheid Tannie 🙌
    – Waterkloof
    ”
  • account_circle
    “
    Dit was regtig baie goed. Ek het dit vreeslik geniet. Dis heerlik om ‘n mens se brein weer behoorlik te laat werk in hierdie tyd. Sien uit na die video, gaan my nota’s lekker kan aanvul. Dankie vir al jou moeite om kontak te maak. Ek waardeer dit vreeslik!
    – Louis Trichardt
    ”
  • account_circle
    “
    My viertjies het dit vreeslik geniet! Só baie dankie vir die geleentheid!
    – Curro Durbanville
    ”





Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Terugvoer

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid

Virtuele Kampus







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Nuwe Adres:
272 Pretoria Road
Ferndale
Randburg
2194



© 2000-2025 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™/Leer&Presteer™/Kreatiewe Skryfkompetisie™