Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Terugvoer
  • Virtuele Kampus
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Aanlyn
    • Inligting: eBeeldskool
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 registrasie
    • Graad 10 registrasie
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Vakansie
    • Registrasie: Julie Vakansie
    • Registrasie: Graad 11 Oktober Vakansieskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Vakansie
    • Registrasie: Julie Vakansie
    • Registrasie: Graad 12 Verrykend - Julie
    • Registrasie: Graad 12 Oktober Vakansieskool
    • Registrasie: Graad 12 Verrykend - Oktober
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Kontakklasse Beeldskool
    • By Universiteit van Pretoria
    • By Noordwes Universiteit
  • Registration English Classes
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • Kompetisie inligting
    • Registrasie: Kreatiewe Skryf
    • Afrikaans HT Hoërskole
    • Afrikaans EAT Hoërskole
    • Afrikaans HT Laerskole
    • UITSLAE 2021
  • Onderwysersopleiding
    • Inligting vir Onderwysers
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Evaluasie Vorms
    • Evaluasie NBT
    • Evaluasie Graad 8-10
    • Evaluasie Graad 11
    • Evaluasie Graad 12
    • Evaluasie Onderwysopleiding
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Kontak Ons
  • Koerantbestellings
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Terugvoer
  • Virtuele kampus
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Aanlyn
    • Inligting
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Vakansie
    • Registrasie: Julie Vakansie
    • Registrasie: Graad 11 Oktober Vakansieskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Vakansie
    • Registrasie: Julie Vakansie
    • Registrasie: Graad 12 Verrykend - Julie
    • Registrasie: Graad 12 Oktober Vakansieskool
    • Registrasie: Graad 12 Verrykend - Oktober
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Kontakklasse Beeldskool
    • By Universiteit van Pretoria
    • By Noordwes Universiteit
  • Registration English Classes
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • Kompetisie inligting
    • Registrasie: Kreatiewe Skryf
    • Afrikaans HT Hoërskole
    • Afrikaans EAT Hoërskole
    • Afrikaans HT Laerskole
    • UITSLAE 2021
  • Onderwysersopleiding
    • Inligting vir Onderwysers
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Evaluasie Vorms
    • Evaluasie NBT
    • Evaluasie Graad 8-10
    • Evaluasie Graad 11
    • Evaluasie Graad 12
    • Evaluasie Onderwysopleiding
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Kontak Ons
  • Koerantbestellings


Registrasie: Maart Vakansie - Graad 11

Waar jy ook al is: Onderrig vanuit 'n ander perspektief





REGISTRASIE: MAART VAKANSIE AANLYN KLASSE VIR GRAAD 11 (2022)




Hierdie blad vertoon die beste op moderne webblaaiers (Browsers), bv Microsoft Edge, Safari, Chrome en Firefox. Vir Android-gedrewe selfone moet u Adobe-leser installeer om toegang tot die pdf-dokumentasie te verkry. Kontak ons indien u 'n probleem ervaar.



Beeldskool (eBeeldskool) bied topgehalte aanlyn klasse tydens die Maart 2022 skoolvakansie vir Graad 11-leerders aan. Die onderrigmedium is Afrikaans. Leerders sal goed afgerond word vir die Wiskunde en Fisiese Wetenskappe kurrikulum, asook eindeksamen waar werk onderrig en hersien word deur ervare onderwysers. Leerder, jy kan jou kennis kom verbreed en nuwe insigte in jou Wiskunde en Fisiese Wetenskappe verkry. Dit sal voordelig wees om die volledige jaarprogram te volg. Leerders wat die direkte interaktiewe klasse bywoon, ontvang na afloop van die klasse die betrokke video-skakel vir weerkyk.


VIR U KENNISNAME

E-Beeldskool maak gebruik van onderwysers wat in die praktyk staan. Hierdie onderwysers het soms ook ander verpligtinge en is dit nodig om klasse van tyd tot tyd in ander tydgleuwe te plaas. Indien dit enige ongerief veroorsaak, vra ons om verskoning. Onthou, ons stuur die klas video-opname aan leerders vir herkyk na die tyd (dit neem soms tot 24 uur om die opname op die stoor-ruimtes te verwerk).

Slegs Wiskunde vir Graad 11-leerders word as gevolg daarvan in die volgende tydgleuwe geplaas (Maart skoolvakansie):

  • Saterdag 19 Maart vanaf 9:00 tot 11:00 (2 uur klas)
  • Donderdag 24 Maart vanaf 9:00 tot 12:00 (3 uur klas)
  • Vrydag 25 Maart vanaf 9:00 tot 12:00 (3 uur klas)
  • Saterdag 26 Maart 9:00 tot 11:00 (2 uur klas)

Ons het die 10 uur sodanig aangepas. U kan die bestaande vorm nog steeds gebruik om te registreer.


Kliek op die onderstaande beeld vir die Maart/April vakansierooster.

  •  Rooster: Maart/April 2022 skoolvakansie

    Rooster: Maart/April 2022 skoolvakansie

TARIEWE WORD AANGEDUI ONDERAAN DIE BLAD (Kliek hier).

Indien u 'n gmail adres invul (eerste epos), sal u 'n outomaties respons vanaf die webtuiste kry. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi.


Indien u 'n gmail adres invul (eerste epos), sal u 'n outomaties respons vanaf die webtuiste kry. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi. Gebruik asseblief Microsoft Edge, Safari, of Firefox op u selfoon om die vorms te voltooi. Moenie Chrome gebruik nie.



BEPALINGS EN VOORWAARDES: (AANLYN KLASSE):

Let asseblief daarop dat ouers aparte registrasievorms moet voltooi vir die deurlopende aanlyn klasse en skoolvakansie aanlyn klasse en dat aparte tariewe van toepassing is.

VOLG ASSEBLIEF DIE ROOSTER OP HIERDIE WEBTUISTE VIR SPESIFIKASIE VAN TYE: E-BEELDSKOOL PROGRAM.

Beeldskool (eBeeldskool) bied topgehalte aanlyn klasse tydens die Maart 2021 skoolvakansie aan. Die onderrigmedium is Afrikaans. Leerders sal goed afgerond word vir die Wiskunde en Fisiese Wetenskappe kurrikulum, asook eindeksamen waar werk onderrig en hersien word deur ervare onderwysers. Leerder, jy kan jou kennis kom verbreed en nuwe insigte in jou Wiskunde en Fisiese Wetenskappe verkry. Dit sal voordelig wees om die volledige jaarprogram te volg. 


Leerders wat die direkte interaktiewe klasse bywoon, ontvang na afloop van die klasse die betrokke video-skakel vir weerkyk. Voltooi die meegaande aanlynvorm en stuur dit aan ons. Ons sien daarna uit om jou by e-Beeldskool aanlyn te verwelkom en jou doelwitte te help verwesenlik!

BEPALINGS EN VOORWAARDES

Betalings kan dan elektronies gedoen word – e-pos jou bewys van betaling met volledige identifiseerbare inligting soos jou naam en van en kontakbesonderhede, asook die van ouers.

Beeld behou die reg om, indien daar in ’n sekere klas groeperings nie voldoende belangstelling is nie, dié betrokke klasse te kanselleer. Bespreek egter vroegtydig om teleurstelling te voorkom, want daar kan net ’n sekere aantal leerders per klas toegelaat word. Dit is leerders se verantwoordelikheid om die volle kursus waarvoor ingeskryf is, AANLYN by te woon.

TEGNOLOGIESE VEREISTES is die ouer/wettige voog se verantwoordelikheid en Beeld in Onderwys neem geen verantwoordelikheid daarvoor nie. Beeld aanvaar geen verantwoordelikheid vir leerders wat AANLYN klasse vroeër verlaat/mis/laat inskakel nie.

’n Elektroniese skakel sal aan jou gestuur word. Skakel ons telefonies voor die aanvang van klasse indien jy niks ontvang het nie. Die bedrag wat u moet inbetaal, is volgens die skaal hieronder. Die aantal dae wat u gemerk het, kan op die tabel hieronder gelees word en dis die bedrag wat u dienooreenkomstig moet inbetaal by die betrokke bank met die volgende bankbesonderhede:

Absa-tjekrekening: 4048931283
Tak: 632005
Rekeninghouer: Media24
Verwysingsnr: KIOB + leerling se naam
Stuur bewys van betaling aan:
E-pos: skool@ebeeldskool.co.za




TARIEWE VIR MAART SKOOLVAKANSIE AANLYN KLASSE:

Slegs vir die Maart vakansie aanlyn klasse (deurlopende klasse tarief uitgesluit)

Wiskunde: R1000-00 (tussen 8 - 10 uur) - Maart vakansie 2022

Fisiese Wetenskappe: R1000-00 (tussen 8 - 10 uur) - Maart vakansie 2022





Onthou om u betaling te maak!!!! U mag onder geen omstandighede die ELEKTRONIESE SKAKELS met iemand deel nie, sou ons dit optel, deur die tegnologie, sal u en die nie-geregistreerde leerders geblok word sonder terugbetaling. Inskrywings moet per e-pos gekanselleer word indien u besluit om te kanselleer. Leerders en ouers moet asseblief kennis neem dat die aanlyn onderrigplatform wat deur e-Beeldskool gebruik word streng maatreëls in plek het en in werking gestel word waar dit misbruik word.

Alle Beeldskool materiaal het streng kopiereg: Kontak ons asseblief indien u weet van enige onwettige verspreiding en of gebruik..

Hierdie is 'n wettige registrasie-dokument, wanneer u registreer en nie binne 14 dae voor aanvang van die aanlyn klasse skriftelik kanselleer nie, sal u aanspreeklik gehou word vir die volle bedrag. Ons doen ons beplanning op grond van die aantal ingeskrewe leerders. Voor u registreer, moet u asseblief seker maak dat u voortgaan om sodoende enige dispuut te voorkom. Indien betaling reeds gemaak is, sal 'n kansellasie fooi gehef word volgens die oordeel van die administrateurs van e-Beeldskool.

Indien u nie hierdie aanlyn vorm verstaan nie, kan u ons skakel. In enige dispuut, sal al die terme en voorwaardes gebruik word vir beslegtiging. Dit sal egter nie bykomende inligting op die blad uitsluit nie. Die aanlyn vorm is vir u gerief. Let wel, ons maak tans nie voorsiening vir aanlyn betalings nie. U moet 'n direkte bankdeposito maak en die bewys aan ons epos.

MOET ASSEBLIEF NIE DIE STUUR VAN BEWYS AAN DIE BANK OORLAAT NIE. BANKE GEE NIE DIE DETAILS VAN U EN U KIND NIE, GEVOLGLIK KAN ONS NIE BEPAAL WIE DIE BETALING GEMAAK HET NIE






TERUGVOER VANAF OUERS EN LEERDERS

"Dit voel of ek basies in die klas sit en vir die onderwyser luister terwyl hulle die klasse aanbied". (Joelene)

Kommentaar van ouers:

"Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie, maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete Lizanne"

Ek wil julle net bedank vir die voortreflike wiskunde klasse wat julle vir die Gr. 8-leerlinge aangebied het. Susan se punte het van 70 persent na 97 persent verbeter.  Nogmaals baie dankie Ilsa van Niekerk

Hy geniet die klasse – onderwysers is baie goed en die notas is uitstekend – goed opgedeel in verskillende onderwerpe. Elke week se klas is ook lekker, gee hom geleentheid om rustig, op n geordende manier, deur alles te gaan en hersiening te doen. Baie bly ons het ingeskryf. Ouer van Heinrich

Ek wil net laat weet my kind LOVE die wiskunde klas hy sê die Mnr verduidelik so goed 🥰 . Hy hou sommer nou baie van Wiskunde

Ek kan nie genoeg dankie se vir Beeld vir hul bydrae en ondersteuning aan ons matireks hierdie jaar nie. Hoe min het ons in Februarie maand geweet dat hierdie 2020 soveel uitdagings sal bied nie. Ek raak skoon emosioneel wanneer ek die eksamen gebed lees - en is opreg dankbaar dat ons Hemelse Vader Engele soos julle na ons toe stuur om ons kinders te dra deur hierdie eksamen voorbereiding.

Kan jy asb vir elke onderwysers, tegniese ondersteuner, en wie ookal nog betrokke is by Beeldskool my dankbetuiging aanstuur. Ten spyte van Covid en loadshedding het julle steeds soos een man agter ons kinders gestaan en uit julle pad uit gegaan om Beeldskool suksesvol te maak.

Julle het geslaag in julle doel Mag julle ryklik geseen word. Ouer van Joelene


Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Nuwe Adres:
272 Pretoria Road
Ferndale
Randburg
2194



© 2000-2022 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™

Waak teen misinformasie. Vir meer inligting oor Covid-19 besoek die webtuiste van die DEPARTEMENT VAN GESONDHEID (Kliek)