KENNISGEWING AAN OUERS EN LEERDERS
Leerders kan nog steeds registreer vir die deurlopende klasse!
Gebruik asseblief die nuutste Browsers om toegang te verkry, bv Microsoft Edge, Safari, Chrome en Firefox. Kontak ons indien u 'n probleem ervaar.
Ouer browsers soos "Internet Explorer" kan die nuwe tegnologie nie lees nie!!!
Die Beeldskool Kalender is aangepas volgens die nuutste Skoolkalendar soos gepubliseer op 12 Februarie 2021.
(011) 412-7117
69 Kingsway Ave
Auckland Park
Johannesburg
2000
Waak teen misinformasie. Vir meer inligting oor Covid-19 besoek die webtuiste van die DEPARTEMENT VAN GESONDHEID (Kliek)