Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 registrasie
    • Graad 10 registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • REGISTRASIEVORMS
    • POËSIE AFDELING
    • Afrikaans HT Hoërskole
    • Afrikaans EAT Hoërskole
    • Afrikaans HT Laerskole
    • Ope-afdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae 2020
    • Uitslae 2021
    • Uitslae 2022
  • Onderwysersopleiding
    • Inligting vir Onderwysers
    • REGISTRASIE / REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Aanlynwinkel
    • Publikasie-inligting
    • Aanlynwinkel-aankope
  • Kontak Ons
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • REGISTRASIEVORMS
    • POËSIE AFDELING
    • Afrikaans HT Hoërskole
    • Afrikaans EAT Hoërskole
    • Afrikaans HT Laerskole
    • Ope-afdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae 2020
    • Uitslae 2021
    • Uitslae 2022
  • Onderwysersopleiding
    • Inligting vir Onderwysers
    • REGISTRASIE/REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
    • Aanlynwinkel-aankope
  • Kontak Ons



Uitslae: Kreatiewe Skryfkompetisie 2021

E-BEELDSKOOL IS JOU SKOOL, NET VIR JOU - WAAR JY OOK AL IS




Gebruik asseblief die nuutste internet blaaiers (Browsers) om toegang te verkry, bv Microsoft Edge, Safari, Chrome en Firefox. Gebruik Firefox op Android-gedrewe selfone om toegang te verkry tot die pdf-dokumentasie. Kontak ons indien u 'n probleem ervaar.




UITSLAE: KREATIEWE SKRYFKOMPETISIE 2021



KLIEK OP DIE ONDERSTAANDE ALBUM OM OOP TE MAAK. U KAN DIE INHOUD DEEL OP FACEBOOK, PINTEREST, TWEET OF PER E-POS DEEL MET KENNISSE.

  •  Beeld Poster

    Beeld Poster

  •  Beeldberig

    Beeldberig

  •  Fotoblad

    Fotoblad

  •  Topprestasies

    Topprestasies





Beeld Poster





Beeldberig: 18 Oktober 2021





Fotoblad: Top 5 leerders per kategorie en hul onderwysers





Top skole op grond van die beste leerder per skool, asook die top leerders volgens die persentasiepunt




UITSLAE KAN HIERONDER AFGELAAI WORD IN PDF-FORMAAT



Koerantberig in Beeld

Aflaaiskakel




Top 5 leerders per kategorie en hul onderwysers

Aflaaiskakel




Top skole op grond van die beste leerder per skool, asook die top leerders volgens die persentasiepunt

Aflaaiskakel




Meer presteerders









TERUGVOER VANAF OUERS EN LEERDERS

  • account_circle
    “
    Dit voel of ek basies in die klas sit en vir die onderwyser luister terwyl hulle die klasse aanbied.
    – Joelene
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie, maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete Lizanne
    – Lizanne
    ”
  • account_circle
    “
    Ek wil julle net bedank vir die voortreflike wiskunde klasse wat julle vir die Gr. 8-leerlinge aangebied het. Susan se punte het van 70 persent na 97 persent verbeter.  Nogmaals baie dankie
    – Ilsa van Niekerk
    ”
  • account_circle
    “
    Hy geniet die klasse – onderwysers is baie goed en die notas is uitstekend – goed opgedeel in verskillende onderwerpe. Elke week se klas is ook lekker, gee hom geleentheid om rustig, op n geordende manier, deur alles te gaan en hersiening te doen. Baie bly ons het ingeskryf.
    – Ouer van Heinrich
    ”
  • account_circle
    “
    Ek wil net laat weet my kind LOVE die wiskunde klas hy sê die Mnr verduidelik so goed 🥰 . Hy hou sommer nou baie van Wiskunde
    –
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete 🌹🌹
    – Lizanne
    ”
  • account_circle
    “
    Ek kan nie genoeg dankie se vir Beeld vir hul bydrae en ondersteuning aan ons matireks hierdie jaar nie. Hoe min het ons in Februarie maand geweet dat hierdie 2020 soveel uitdagings sal bied nie. Ek raak skoon emosioneel wanneer ek die eksamen gebed lees - en is opreg dankbaar dat ons Hemelse Vader Engele soos julle na ons toe stuur om ons kinders te dra deur hierdie eksamen voorbereiding. Kan jy asb vir elke onderwysers, tegniese ondersteuner, en wie ookal nog betrokke is by Beeldskool my dankbetuiging aanstuur. Ten spyte van Covid en loadshedding het julle steeds soos een man agter ons kinders gestaan en uit julle pad uit gegaan om Beeldskool suksesvol te maak. Julle het geslaag in julle doel Mag julle ryklik geseen word.
    – Ouer van Joelene
    ”
  • account_circle
    “
    Baie Baie dankie vir jou epos. Ons Sal bietjie op die website gaan kyk en registreer vir 2021. Tammy het voorwaar baie baat gevind by verlede jaar se sessies en met matriek wat voorle, wil sy verseker weer deel wees van die aanbiedings. Die onderwysers is van n top gehalte en sy het defnitief voordeel getrek uit die klasse. Ons sal dus in kontak wees sou ons enige verder vrae he. Geseende dag vir jou en baie groete,
    – Salome
    ”
  • account_circle
    “
    Robin het 100% vir haar eerste wiskunde toets! Die woensdae sessies werk. Robin is in graad 8.
    – Tania - Robin se moeder
    ”


Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Terugvoer

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid

Virtuele Kampus







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Nuwe Adres:
272 Pretoria Road
Ferndale
Randburg
2194



© 2000-2025 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™/Leer&Presteer™/Kreatiewe Skryfkompetisie™