Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 registrasie
    • Graad 10 registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: September Lenteskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: September Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • REGISTRASIEVORMS
    • Afrikaans HT Hoërskole
    • Afrikaans EAT Hoërskole
    • Afrikaans HT Laerskole
    • POËSIE AFDELING
    • Ope-afdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • Inligting vir Onderwysers
    • REGISTRASIE / REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Aanlynwinkel
    • Publikasie-inligting
    • Aanlynwinkel-aankope
  • Kontak Ons
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: September Lenteskool
    • GRAAD 12
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: September Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • REGISTRASIEVORMS
    • Afrikaans HT Hoërskole
    • Afrikaans EAT Hoërskole
    • Afrikaans HT Laerskole
    • POËSIE AFDELING
    • Ope-afdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • Inligting vir Onderwysers
    • REGISTRASIE/REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
    • Aanlynwinkel-aankope
  • Kontak Ons




Kreatiewe Skryfkompetisie: Ope-afdeling
Afrikaans: "Dit is ons erns" - Dr DF Malan (1908)







REGISTRASIE: OPE-AFDELING 2023


Die nooi wat haar Europese skoene daar anderkant uitgeskop het, Indonesiese sokkies aangetrek het en haar vellies hier in Afrika kom vasmaak het; hierdie skat wat ons Afrikaans noem. Chris Chameleon

Stacks Image 5




ONS HET DIE ADMINISTRATIEWE PROSES VIR SKOLE HERSIEN EN VERBETER (slegs die [1] elektroniese inskrywings, asook die [2] oplaai van die skryfstukke en [3] opsommenderlys op die webtuiste word vereis. Sien die handleidings en details per afdeling).





Deur hierdie vorm te voltooi bevestig u as vakonderwyser dat u Skoolhoof kennis dra van die kompetisie deelname en sy/haar goedkeuring wegdra.




ITEMS MET ROOI ASTERISK WORD VEREIS *

U moet die opsommender lys vir u skool apart versend na e-Beeldskool saam met al die inskrywings in PDF-formaat. Dit is 'n belangrike kontrole vir ons. Slegs elektroniese versendings. U stuur dus die volgende:



1. Die skool inskrywingsvorm (per e-pos)

2. Die opsommenderlys van leerders per skool (per e-pos)

3.
Die elektroniese registrasie per leerder (voltooi op die webblad)

4. Die leerders se skryfwerk (per e-pos)(plaas die leerder se naam en die skool op die skryfstuk)






Reëls en Inskrywingsprosedure

Kreatiewe Skryfwerk wat tussen Januarie 2021 en 31 Augustus 2021 geskryf is, kan ingeskryf word.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 6 September 2021 en moet ons verkieslik voor die datum bereik.

Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag van die kompetisie gevoer word nie.

1. Daar moet 'n opsommender lys van al die inskrywings ingestuur word. Die lys is aangeheg by die aflaaivorms.
2. Dit is vir kontrole.
3. Die skool kan die beste werk van slegs 3 leerders per graad inskryf. (Dus, slegs 3 skryfstukke per graad) (Nie per klas nie)


LET WEL:

Skole skryf hul beste leerders se Kreatiewe Skryfwerk in.
Drie (3) beste leerders per graad en slegs een skryfstuk per leerling
Dit moet getik wees en dit moet ook elektronies in pdf-formaat gestuur word na:

skool@ebeeldskool.co.za

Beeld gee nie individuele terugvoer aan skole of leerders nie, maar algemene terugvoer en wenke sal na afloop van die kompetisie beskikbaar gestel word. 


BEPALINGS EN VOORWAARDES

TEGNOLOGIESE VEREISTES is die Skool se verantwoordelikheid en Beeld in Onderwys neem geen verantwoordelikheid daarvoor nie. Beeld in Onderwys neem geen verantwoordelykheid vir inskrywings wat ons nie bereik nie vir watter rede ook al.


Reëls en Inskrywingsprosedure

Kreatiewe Skryfwerk wat tussen Januarie en 31 Augustus 2023 geskryf is, kan ingeskryf word.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 15 September 2023 en moet ons verkieslik voor die datum bereik.

Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag van die kompetisie gevoer word nie.

Hierdie afdeling is oop vir leerders wie oortuig is dat hulle skryftalent het. Nogtans moet die inskrywing deur die skool gedoen word vir verifikasie as oorspronklike kreatiewe skryfwerk.

  1. U moet die leerders op ons webtuiste elektronies inskryf by die toepaslike afdeling, maar ook n dokumentasie invul soos aangedui op die aflaaibare PDF-dokument onderaan die blad (vir ons kontrole).

  2. Die kreatiewe skryfwerk moet getik wees en dit moet ook elektronies opgelaai word (dit werk altyd beter wanneer die getikte formaat in PDF-formaat gestuur word, aangesien leerders en skole nie altyd dieselfde Microsoft Office weergawes gebruik nie).

  3. Die handleiding met die nodige vorms vir deelname is onderaan die blad(die voltooide vorms moet ook elektronies opgelaai word op die spesifieke oplaai-area van 'n afdeling)

  4. Die tema vir leerders in die ope-afdeling is soos volg: "Wat ek die beste in Afrikaans kan sê".

LET WEL:

  1. Daar moet 'n opsommender lys van al die inskrywings OPGELAAI word. Die lys is aangeheg by die aflaaivorms (Handleiding).

  2. Dit is vir kontrole.

  3. Hierdie is 'n ope-afdeling vir leerders en moet deur die skool bestuur, geverifieer en opgelaai word.

  4. Inskrywings en skryfwerk moet getik wees en dit moet ook elektronies in pdf-formaat opgelaai word.

Beeld gee nie individuele terugvoer aan skole of leerders nie, maar algemene terugvoer en wenke sal na afloop van die kompetisie beskikbaar gestel word. 


BEPALINGS EN VOORWAARDES

TEGNOLOGIESE VEREISTES is die Skool se verantwoordelikheid en Beeld in Onderwys neem geen verantwoordelikheid daarvoor nie. Beeld in Onderwys neem geen verantwoordelykheid vir inskrywings wat ons nie bereik nie vir watter rede ook al.

Alle inskrywings bly die besit van Beeld/AON en behou die reg om unieke skryfwerk van leerders te publiseer (in die koerant en of in boekformaat), met naam-erkenning aan die skrywers daarvan, sonder enige verdere verpligting teenoor die individuele skrywers. Deur in te skryf, verbind u uself aan die bepaling en voorwaarde.

Deur vir die kompetisie in te skryf, waarborg die deelnemer dat hy of sy die alleeneienaar van die skryfwerk en die enigste kopiereg-eienaar van die inhoud van die kreatiewe skryfwerk (materiaal) is. Slegs ongepubliseerde werk kom in aanmerking vir hierdie kompetisie en deelnemers moet die verklaring(s) op die aanlyn indieningsvorm afmerk wat sertifiseer dat hul inskrywing hul eie, oorspronklike ongepubliseerde inskrywing/werk is en ook nie kunsmatig gegenereer is nie. Die opsommerderlys moet ook vir kontrole aangeheg word. Beeld behou die reg om wenners se skryfwerk aan hierdie riglyn te verifieer. Beeld en die beoordelaarspaneel behou die eksklusiewe reg voor om skryfstukke wat nie ’n leerder se eie oorspronklike werk is nie, of op enige kunsmatige wyse gegenereer is, na eie goeddunke te diskwalifiseer. Beeld behou die reg om kompetisiereëls te verander of te wysig sonder kennisgewing.



REGISTREER HIERONDER



Registrasie: Ope-afdeling: Afrikaans Huistaal Hoërskole

Registrasie: Ope-afdeling: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Hoërskole

Registrasie: Ope-afdeling: Afrikaans Huistaal Laerskole





HANDLEIDING VIR DIE KREATIEWE SKRYFKOMPETISIE: OPE-AFDELING


Die handleiding bevat die nodige dokumentasie soos die inskrywingsvorm, prosedure vir die inskrywings, asook die opsommenderlys wat u saam met die die leerders se kreatiewe skryfwerk moet instuur


LAAI DIE SKRYFKOMPETISIE DOKUMENTASIE HIER AF

OF

KLIEK HIER OF OP DIE BEELD OM DIE ONDERSTAANDE DOKUMENT OOP TE MAAK


U kan op die onderstaande beeld kliek om die dokument af te laai om sodoende die volledige inskrywingsvorm en die opsommerderlys te bekom vir voltooiing, of te lees.


Stacks Image 35



LAAI BOSTAANDE DOKUMENT HIER AF



Stacks Image 916



Die AON is die hoofborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Multidimensions is 'n kursusborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Afrikaans.com is 'n medeborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Kontak E-Beeldskool vir navrae rakende die Kreatiewe-Skryfkompetisie



TERUGVOER VANAF OUERS EN LEERDERS

"Dit voel of ek basies in die klas sit en vir die onderwyser luister terwyl hulle die klasse aanbied". (Joelene)

Kommentaar van ouers:

"Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie, maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete Lizanne"

Ek wil julle net bedank vir die voortreflike wiskunde klasse wat julle vir die Gr. 8-leerlinge aangebied het. Susan se punte het van 70 persent na 97 persent verbeter.  Nogmaals baie dankie Ilsa van Niekerk

Hy geniet die klasse – onderwysers is baie goed en die notas is uitstekend – goed opgedeel in verskillende onderwerpe. Elke week se klas is ook lekker, gee hom geleentheid om rustig, op n geordende manier, deur alles te gaan en hersiening te doen. Baie bly ons het ingeskryf. Ouer van Heinrich

Ek wil net laat weet my kind LOVE die wiskunde klas hy sê die Mnr verduidelik so goed 🥰 . Hy hou sommer nou baie van Wiskunde

Ek kan nie genoeg dankie se vir Beeld vir hul bydrae en ondersteuning aan ons matireks hierdie jaar nie. Hoe min het ons in Februarie maand geweet dat hierdie 2020 soveel uitdagings sal bied nie. Ek raak skoon emosioneel wanneer ek die eksamen gebed lees - en is opreg dankbaar dat ons Hemelse Vader Engele soos julle na ons toe stuur om ons kinders te dra deur hierdie eksamen voorbereiding.

Kan jy asb vir elke onderwysers, tegniese ondersteuner, en wie ookal nog betrokke is by Beeldskool my dankbetuiging aanstuur. Ten spyte van Covid en loadshedding het julle steeds soos een man agter ons kinders gestaan en uit julle pad uit gegaan om Beeldskool suksesvol te maak.

Julle het geslaag in julle doel Mag julle ryklik geseen word. Ouer van Joelene


Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Terugvoer

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid

Virtuele Kampus







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Nuwe Adres:
272 Pretoria Road
Ferndale
Randburg
2194



© 2000-2025 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™/Leer&Presteer™/Kreatiewe Skryfkompetisie™